Soekend na God in AanbiddingVoorbeeld
Maak 'n lys van maniere om te aanbid terwyl jy hierdie Skrifgedeeltes lees. Begin om dit in jou lewe toe te pas as antwoord op wie God is. Hy is waardig!
God is nie geïnteresseerd in waar ons aanbid, of in ons kulturele styl van aanbidding nie, solank dit uit die liefde en reinheid van ons gees kom, wat in die waarheid wedergebore is. Ek is lief daarvoor om aanbiddingsmusiek of 'n klank-Bybel te speel en God te aanbid dwarsdeur my daaglikse aktiwiteite.

Aangaande hierdie leesplan
God is verborge, ewig, onsterflik, onsigbaar, die enigste God. Ons lewens kan egter alledaags, vervelig en koud word. Hierdie ag-dae studie sal jou eerbiedige ontsag teenoor ons Skepper vernuwe en jou aanbidding meer diepgaande, spontaan en eg laat word. Verken die wonder van die aard van God en leer hoekom Hy ons onbeskaamde aanbidding en bewondering verdien! Hierdie leesplan is geskryf deur Amy Groeschel, en is deel van haar "SOAR with God" studie. Om voort te gaan met hierdie gratis "SOAR" Bybelstudie, gaan na www.SoarwithGod.com.
More
We would like to thank Amy Groeschel for this devotional. For more information, please visit: www.SoarwithGod.com