AfgesonderVoorbeeld

Oordenkingsvrae
1. Wat is een praktiese stap wat jy vandag kan doen om jou denke met God se Woord te vernuwe?
2. Watter praktiese stappe kan jy doen om dit 'n prioriteit te maak om God se wysheid deur sy Woord te
soek?
3. In watter area van jou lewe kan jy beheer oorgee en eerder op die Here vertrou?
4. Hoe kan jy jou nuwe identiteit in Christus uitleef, die ou self loslaat en wandel in die vryheid wat Hy
verskaf?
5. Hoe sal jou lewe anders wees as jy kies om nie in vrees te lewe nie?
Aangaande hierdie leesplan

Voel dit asof die wêreld al verder weg van God af beweeg? Is dit vir jou moeilik om te weet hoe om die mense in jou lewe lief te hê sonder om beïnvloed te word deur die veranderinge in 'n wêreld wat uit pas is met God?
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://liefgodgrootliks.wordpress.com/
Verwante Leesplanne

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Delf dieper deur Romeine

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Voltydse Volharding

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie
