Vertrou God Te Midde Van SwaarkryVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
- Hoe versoen jy die lyding wat in die boek van Klaagliedere beskryf word met die genadige, liefdevolle aspekte van God se karakter?
- Het jy al ooit soveel pyn ervaar wat jou met jou oë “uitgeput van huil” gelaat het? Hoe rus dít wat jy oor weeklaag geleer het jou toe vir sulke tye in die toekoms?
- Hoe lyk dit om waarheid te herroep in die aangesig van omstandighede wat ons laat bevraagteken hoe veilig ons in die Here is? Wat kan jy prakties doen om jou hoop op God te stel?
- Waarheen neig jy om te draai wanneer jy hulp nodig het, indien nie na die Here nie? Hoekom dink jy is dit so?
- Is daar 'n deel van jou lewe wat jy aan God moet oorgee? Hoe kan jy dit hierdie week doen?
Aangaande hierdie leesplan
Voel dit vir jou asof die wêreld oral om jou ineengestort het? Voel dit vir jou asof jy deur die een storm op die ander getref word? Het jy begin wonder waar God te midde van al jou hartseer is? Vriendin, jy is nie alleen in jou swaarkry nie.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/