KLAAGLIEDERE 2:11

KLAAGLIEDERE 2:11 AFR83

My oë is gedaan van die huil, dit brand in my, my moed is gebreek, want my volk is plat geslaan; kinders en babatjies sak inmekaar in die strate van die stad.