Klaagliedere van Jeremia 2:11

Klaagliedere van Jeremia 2:11 AFR20

My oë is verblind deur trane; my ingewande gloei. My hart is stukkend oor die ineenstorting van die dogter van my volk, want kinders en babas kwyn weg op die dorpspleine.