52 Bybelverse Om Jou Kind Mee Te LeerVoorbeeld

52 Bible Verses to Teach Your Kids

DAG 20 VAN 52

Die lewe van 'n gelowige behoort met vrygewigheid gekenmerk te word. God het alles aan die kruis opgeoffer en elkeen vergewe wat Hom kwaad aangedoen het. Hy roep ons om op alle terreine vrygewig te lewe. God het die wêreld geskep om goed te reageer op jou vrygewigheid. Saaityd en oestyd. As ons God se seëninge wil ontvang, moet ons met 'n vrygewige hart lewe.

VRAE

Wat is die beste geskenk wat jy al vir jou familie of vriende gegee het? Is dit vir jou moeilik of maklik om te gee? Het jy al begin om jou tiende (10% van jou inkomste) vir die kerk te gee?

BELYDENIS

Ek hou daarvan om te gee. God het alles vir my gegee en ek wil vrygewig wees en ander seën.

Dag 19Dag 21

Aangaande hierdie leesplan

52 Bible Verses to Teach Your Kids

Elkeen van hierdie 52 Bybelverse is vormend vir ons begrip van God, die wêreld en ons lewens. Lees die oordenking saam met jou kinders. Vra dan die vraag en laat hulle die belydenis hardop lees. Dit kan hulle help om die vers te verstaan en hoe om dit op hulle lewens toe te pas.

More

Baie dankie aan Samuel Deuth wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.amazon.com/Bible-Verses-Teach-Your-Kids/dp/B09WH5FNTR