52 Bybelverse Om Jou Kind Mee Te LeerVoorbeeld

52 Bible Verses to Teach Your Kids

DAG 23 VAN 52

Die strokiesprent karakter, Popeye, het sterk geword as hy spinasie geëet het. Jou en my krag om in oorwinning te lewe, kom van Jesus af. Omdat ons die God van die onmoontlike dien, beteken dit dat niks onmoontlik is as God jou geroep het om iets te doen nie. Vertrou God en neem 'n stap in geloof! Al lyk dit of iets nie kan gebeur nie, hou aan om God te vertrou.

VRAE

As jy enigiets kon doen, wat sou dit wees? Wat wil jy doen waarmee jy God se hulp nodig het?

BELYDENIS

Ek sal nie in vrees lewe nie, want God het my na 'n lewe van geloof geroep. Ek sal oor my lewe en roeping praat in ooreenstemming met die Woord van God.

Dag 22Dag 24

Aangaande hierdie leesplan

52 Bible Verses to Teach Your Kids

Elkeen van hierdie 52 Bybelverse is vormend vir ons begrip van God, die wêreld en ons lewens. Lees die oordenking saam met jou kinders. Vra dan die vraag en laat hulle die belydenis hardop lees. Dit kan hulle help om die vers te verstaan en hoe om dit op hulle lewens toe te pas.

More

Baie dankie aan Samuel Deuth wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.amazon.com/Bible-Verses-Teach-Your-Kids/dp/B09WH5FNTR