52 Bybelverse Om Jou Kind Mee Te LeerVoorbeeld

52 Bible Verses to Teach Your Kids

DAG 12 VAN 52

Jy het moed as jy weet wie jou hemelse Vader is en weet dat Hy by jou is. God sal by jou wees. Geen uitdaging of probleem sal vir jou te groot wees as die Here by jou is nie. Vandag se vers sê vir ons dat ons moeilike en selfs mismoedige oomblikke in ons lewens sal beleef, maar dit hoef nie die rede te wees hoekom jy moed verloor nie. God sal altyd by jou wees.

VRAE

Wat is die dapperste ding wat jy al ooit gedoen het? Wat doen jy as jy bang voel?

BELYDENIS

Ek sal sterk en vasberade wees. Ek sal nie wegdraai van my doel of roeping nie, ongeag die uitdaging. Die Here is by my!

Dag 11Dag 13

Aangaande hierdie leesplan

52 Bible Verses to Teach Your Kids

Elkeen van hierdie 52 Bybelverse is vormend vir ons begrip van God, die wêreld en ons lewens. Lees die oordenking saam met jou kinders. Vra dan die vraag en laat hulle die belydenis hardop lees. Dit kan hulle help om die vers te verstaan en hoe om dit op hulle lewens toe te pas.

More

Baie dankie aan Samuel Deuth wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.amazon.com/Bible-Verses-Teach-Your-Kids/dp/B09WH5FNTR