Bemoediging Vir VandagVoorbeeld

Psalm 145:9
‘"Die Here is vir almal goed, en sy barmhartighede is oor al sy werke."
- Dit is wonderlik om te weet dat God se medelye op ons rus.
- Hy wil jou sy medelye en sy liefdevolle genade betoon.
- Hy sal vir jou goed wees en vir jou sorg, omdat jy sy skepping is.
- God het jou gemaak en Hy sorg vir jou, omdat Hy nie rommel maak nie.
Gebed: Vader, dankie dat ek vir U waardevol en kosbaar is. U het my lief, U sorg vir my, en U het groot deernis en liefdevolle goedhartigheid teenoor my. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Voltydse Volharding

Delf dieper deur Romeine

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Staan weer op

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis
