Bemoediging Vir VandagVoorbeeld

Psalm 91:15
"Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee."
- Die Here belowe om te antwoord elke keer as jy om hulp roep.
- Hy sê ook vir ons, in die moeilikheid sal ons sy teenwoordigheid, met ons vind en voel.
- Hy onderneem ook om ons te red en op te hef.
- Wees dus vol vertroue in die Here jou God.
Gebed: Vader, dankie dat ek U kan aanroep en dat U my sal antwoord. Dankie dat U met my sal wees, maak nie saak wat ek moet hanteer nie, en dankie dat U my langs die pad sal red en verlos. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Voltydse Volharding

Delf dieper deur Romeine

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Staan weer op

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs
