Bemoediging Vir VandagVoorbeeld

Nahum 1:7
"Die Here is goed, ‘n toevlug in die dag van benoudheid, en Hy ken die wat by Hom skuil."
- As die wêreld ooit in "dae van nood" geleef het, dan is dit nou.
- Maar in moeilike tye het ons ‘n veilige Toevlug.
- ‘n Magtige Vesting is ons God.
- Hy is ons Toring van krag, en Hy sal ons nooit begewe of verlaat nie.
Gebed: Vader, dankie dat U my Veilige Vesting is, U is my Toevlug en U is my Toring van Krag. Ek kies om na U te hardloop, wetende dat terwyl ek U vertrou, ek kan glo dat u sorg en goedertierenheid ‘n werklikheid in my lewe sal wees. In die Naam van Jesus. Amen.
Hierdie is die laaste dagstukkie in hierdie reeks. Vir meer oor "Alive to God" of om die dagstukkies per e-pos te ontvang, besoek gerus: alivetogod.com/subscribe
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Voltydse Volharding

Delf dieper deur Romeine

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Staan weer op

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis
