Bemoediging Vir VandagVoorbeeld

Lukas 19:34
"En hulle antwoord: Die Here het hom nodig."
- Die Here het ‘n doel en ‘n plan vir jou lewe.
- Die Here het jou nodig om iets te doen wat net jy kan doen.
- Elkeen van ons kan die vreugde ken om deur God gebruik te word.
- Elke dag kan nog ‘n geleentheid wees, as ons onsself beskikbaar stel.
Gebed: Vader, ek stel myself vir U beskikbaar om gebruik te word vir u doeleindes. Ek besef dat U my nodig het, en ek verklaar dat ek gereed en bereid is om ‘n instrument in u hande te wees. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Voltydse Volharding

Delf dieper deur Romeine

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Staan weer op

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis
