Bemoediging Vir VandagVoorbeeld

Psalm 86:5
"Want U, o Here, is goed en vergewensgesind en groot van goedertierenheid vir almal wat U aanroep."
- Laat ons in ‘n wêreld waar slegte nuus rondom ons is, onthou hoe goed God is.
- In sy goedertierenheid is Hy altyd bereid om vergifnis aan ons aan te bied.
- Sy onfeilbare liefde teenoor ons ken geen perke nie.
- In sy groot liefde vir jou, sal Hy jou help en verlos!
Gebed: Vader, ek lig my oë bo die probleme, en ek kyk na U, my getroue en my liefdevolle hemelse Vader. U is my Helper, en U is die Een wat my omring met u onfeilbare liefde. In die Naam van Jesus. Amen
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Voltydse Volharding

Delf dieper deur Romeine

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Staan weer op

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis
