Die Grootste GeskenkVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
1. Hoe lei lyding tot volharding? Het jy dit al in jou lewe ervaar?
2. Hoe weet jy dat Christus betroubaar is? Hoe gee sy betroubare karakter jou vertroue terwyl jy op Hom hoop?
3. Wat beteken dit om oorvloedig te wees in hoop?
4. Hoe hou hoop en volharding verband met mekaar? Kan jy hoop hê sonder volharding? Kan jy volhard sonder hoop?
5. God hou altyd sy beloftes en jy kan jou hoop in Hom plaas. Hoe kan jy vandag dankie sê vir die gawe van hoop?
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie ses weke lange Bybelstudie is daarop gemik om ons harte voor te berei om die grootste van alle geskenke te vier: Jesus Christus. Hierdie studie fokus op die karakter van God en wat dit beteken om ‘n lewe van dankbaarheid te lei. Namate ons die Adventstyd binnegaan, sal ons ‘n paar van die gawes wat God in Jesus vir ons gegee het, bestudeer, naamlik: hoop, geloof, vreugde en vrede.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/