Geloof Bo VolmaaktheidVoorbeeld

Geloof Bo Volmaaktheid

DAG 29 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Wat kan jy vandag doen om vrede in jou verhoudings te bevorder? Hoe kan jy 'n seën wees vir diegene rondom jou deur in vrede te probeer lewe?

2.   Hoe reageer jy as God jou vra om sy opdragte te gehoorsaam? Is daar iets wat God jou vandag vra om aan Hom oor te gee? Vra Hom vir geloof om te gehoorsaam!

3.   Teken enkele van Abraham se oorwinnings van geloof en misstappe in die geloof aan. Hoe gee dit jou aanmoediging in jou eie geloofsreis? 

4.   Waarvoor wag jy op God om vir jou te doen? Hoe kan jy geloof in sy beloftes beoefen, selfs as jy Hom nie sien werk nie?

5.  Hoe het jy God se trou en liefderyke goedhartigheid in jou lewe gesien? Op watter maniere het God jou oorweldig met sy goedheid soos Hy Abraham se slaaf oorweldig het


Dag 28Dag 30

Aangaande hierdie leesplan

Geloof Bo Volmaaktheid

Wat vra God van ons? Dis ‘n vraag waarmee ons almal worstel. Al wat God vra is dat ons glo. "Geloof Bo Volmaaktheid" ondersoek die geloofslewens van Abram (later Abraham genoem) en sy seun Isak. Hulle was nie volmaak nie. Daar was talle oomblikke toe hulle dade nie met hulle geloof gestrook het nie. Abram het op die Here vertrou en die Here het hom as regverdig gereken. (Genesis 15:6)

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/