Die Laaste Vier deur Craig GroeschelVoorbeeld

The Last Four from Craig Groeschel

DAG 2 VAN 4

Wat steek jy agter jou glimlag weg? Sommige dae mag dit dalk makliker voel om net te maak of jy gelukkig is en om niemand te laat agterkom met hoeveel hartseer en seer jy sukkel nie. Wat as God jou trane kan verander in iets beter as wat jy ooit kon dink? Wat as jou trane jou hart kan versag soos water klei versag? Vandag gaan Pastoor Craig verduidelik hoe Psalm 126:5 met hom gepraat het.

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

The Last Four from Craig Groeschel

Het jy al ooit gewonder wat in die denke van 'n leraar aangaan? Wel, hier is jou kans! Die stigter en senior pastoor van Life.Church, Craig Groeschel, gee ons 'n intieme kykie na sy daaglikse roetine wanneer hy die laaste vier verse lees wat hy in sy Bybel gekleurmerk het. Laat jou denke toe om vernuwe te word terwyl jy die Skrifgedeeltes saam met hom lees en uitvind hoekom hy gekies het om hulle in die eerste plek te kleurmerk.

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus http://craiggroeschel.com/