Die Laaste Vier deur Craig GroeschelVoorbeeld

The Last Four from Craig Groeschel

DAG 4 VAN 4

Wanneer jy aan God se teenwoordigheid dink, mag jy dalk dink aan vertroostende woorde soos deernis, liefde of vrede. Hoekom sê die Bybel dan ons moet in God se teenwoordigheid vrees en bewe? In hierdie vierde en finale boodskap, sal Pastoor Craig Spreuke 28:14 oopbreek om ons te help om beter die ware mag van die God wat ons geskep het te verstaan. Hy gaan ons ook herinner aan die gevare daarvan om ons harte teenoor Hom te verhard.

I'm
Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

The Last Four from Craig Groeschel

Het jy al ooit gewonder wat in die denke van 'n leraar aangaan? Wel, hier is jou kans! Die stigter en senior pastoor van Life.Church, Craig Groeschel, gee ons 'n intieme kykie na sy daaglikse roetine wanneer hy die laaste vier verse lees wat hy in sy Bybel gekleurmerk het. Laat jou denke toe om vernuwe te word terwyl jy die Skrifgedeeltes saam met hom lees en uitvind hoekom hy gekies het om hulle in die eerste plek te kleurmerk.

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus http://craiggroeschel.com/