Skeppingsdoel van die Mens

Skeppingsdoel van die Mens

3 Dae

Die skeppingsdoel van die mens is God se liefdesplan met sy liefdeskepsel. In hierdiee leesplan fokus ons op die liefdevolle Vaderhart van God vir elke mens. God het die mens innig lief en Hy het ʼn kosbare plan met elke mens se lewe.

Ons wil graag Living Word bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: globalrize.org

More from Lewende Woord | Living Word