Ten volle Toegewyd: 'n InleidingVoorbeeld

Fully Devoted: An Introduction

DAG 8 VAN 14

Die Verhaal van God en van Ons

Memoriseervers

"Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is” Johannes 13: 34-35.
Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Fully Devoted: An Introduction

Wil jy groei in jou verhouding met God, die Bybel beter verstaan en leer hoe jy vandag vir Jesus getrou in ons wêreld kan volg? Met die Bybelse verhaal as ons gids, kom ons ontdek waarhede en ontwikkel vaardighede wat ons sal help om ten volle toegewyde volgelinge van Christus te word. Hierdie leesplan is deel 1 in 'n reis van 9 dele.

More

Ons wil graag Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: https://www.life.church/ en www.go2.lc/fullydevoted