Ten volle Toegewyd: 'n InleidingVoorbeeld
![Fully Devoted: An Introduction](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F26876%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Hoe Leef Ons Ten volle Toegewyd?
Memoriseervers
“'Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.' Die tweede is: 'Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.' Geen ander gebod is groter as dié twee nie" Markus 30-31.
Neem vandag tyd om na hierdie video te kyk. Hersien die memoriseervers en kyk na die dae wat jy moontlik misgeloop het. Jy kan ook enige van die vorige dae weer besoek om meer in diepte te lees. As jy agter raak, doen jou bes om weer op koers te kom — en onthou dat God genade vir jou het.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Fully Devoted: An Introduction](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F26876%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Wil jy groei in jou verhouding met God, die Bybel beter verstaan en leer hoe jy vandag vir Jesus getrou in ons wêreld kan volg? Met die Bybelse verhaal as ons gids, kom ons ontdek waarhede en ontwikkel vaardighede wat ons sal help om ten volle toegewyde volgelinge van Christus te word. Hierdie leesplan is deel 1 in 'n reis van 9 dele.
More
Ons wil graag Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: https://www.life.church/ en www.go2.lc/fullydevoted