Herontdek die KersfeestydVoorbeeld

Rediscovering the Christmas Season

DAG 13 VAN 25

Konsert

Blootstelling:
Lees die Skrifgedeelte. Tref reëlings om na 'n Kersfeeskonsert of -vertoning te gaan kyk. Gaan na 'n kerk wat jy nog nie voorheen besoek het nie en wat in 'n deel van jou dorp of stad is waar jy nie dikwels rondry nie.

Verkenning:
Watter deel van die konsert of vertoning het die meeste vir jou beteken? Wat het jy geleer van die omgewing en die mense saam met wie jy gekyk het?

Uitdrukking:
Op watter manier is God soos 'n dirigent of regisseur? Hoe kan jy die dissipline van inoefening toepas om jou verhouding met God te verbeter?

Belewenis:
Bespreek met vriende of familie of skryf oor 'n geleentheid in jou lewe toe jy geheel en al in pas was met wat God vir jou lewe wou gehad het. Watter geestelike dissiplines moet jy meer gereeld oefen om weer in pas met God te kom?
Dag 12Dag 14

Aangaande hierdie leesplan

Rediscovering the Christmas Season

Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te voltooi. Dit sluit oordenkingsvrae en aksie-stappe in om Christus elke dag die middelpunt van jou lewe te maak. Geskik vir individue, gesinne en klein groepies.

More

Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.