Herontdek die KersfeestydVoorbeeld
Onmoontlik
Blootstelling:
Lees die Skrifgedeelte oor die aankoms van 'n onwaarskynlike baba en 'n onmoontlike baba. God tref op hierdie dramatiese manier voorbereidings vir die koms van Jesus Christus — wat geken sou word as iemand wat die onmoontlike doen.
Verkenning:
Hoekom dink jy vind God behae daarin om die onmoontlike te doen?
Uitdrukking:
Vra God jou nou om iets te glo wat op die oomblik onmoontlik lyk? Skryf iets neer wat Hy hierdie Kersfees vir jou kan doen, wat onmoontlik voorkom.
Belewenis:
Bespreek met vriende of familie of skryf oor 'n geleentheid in jou lewe toe jy op Jesus moes staatmaak om die onmoontlike te doen. Lees die vers oor God en die onmoontlike hardop, waar jy ook al is.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te voltooi. Dit sluit oordenkingsvrae en aksie-stappe in om Christus elke dag die middelpunt van jou lewe te maak. Geskik vir individue, gesinne en klein groepies.
More
Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.