Herontdek die KersfeestydVoorbeeld
Kersfeeskaartjies
Blootstelling:
Lees die Skrifgedeelte van 'n bemoedigende brief. Die meeste van die Nuwe Testament bestaan uit briewe. Koop of maak 'n Kersfeeskaartjie vir iemand wat waarlik hierdie jaar vir jou tot seën was. Doen die moeite en skryf ook vir hulle wat hulle vir jou beteken. As 'n kaartjie te min spasie het vir wat jy wil sê, skryf 'n volledige brief soos die vroeë kerk gedoen het.
Verkenning:
Dink na oor hoe betekenisvol sulke briewe in die eerste eeu moes wees. Watter soort kommunikasie gebruik jy die meeste om hierdie soort gedagtes met die mense in jou lewe te deel?
Uitdrukking:
Hoe dink jy sal jou kaartjie hierdie persoon laat voel? Hoekom dink jy dra dit soveel krag as jy jou liefde teenoor iemand verklaar?
Belewenis:
Jesus het vir ons 'n baie lang brief geskryf wat die Bybel genoem word en wat sy liefde vir ons verklaar. Wat was die mees betekenisvolle deel van sy brief aan jou?

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te voltooi. Dit sluit oordenkingsvrae en aksie-stappe in om Christus elke dag die middelpunt van jou lewe te maak. Geskik vir individue, gesinne en klein groepies.
More
Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.