SielsontgiftigingVoorbeeld

Soul Detox

DAG 21 VAN 35

Kies in die geloof om nie jou vertroue in "wat as" te plaas nie, maar vestig jou geloof in God en alleenlik in Hom. Dit sal jou help om uit die slawerny van skadelike vrese los te breek.

Op watter maniere soek jy daagliks na God?
Dag 20Dag 22

Aangaande hierdie leesplan

Soul Detox

Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verwyder. Hierdie 35-dag leesplan sal jou help om vas te stel wat aan jou siel knaag en wat jou verhoed om die persoon te wees waarvoor God jou geskape het. Jy sal uit die Woord van God leer hoe jy hierdie skadelike invloede kan neutraliseer en 'n skoon lewe vir jou siel aangryp.

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church