Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Countdown to Christmas

DAG 8 VAN 29

Vra jou kinders om 'n lys te maak van al die eersgebore seuns in die families wat hulle ken. Sluit familielede, kerkvriende en bure in. Vra jou kinders om hulle te verbeel dat daardie gesinne hul oudste seuns sou verloor as hulle nie sekere instruksies gevolg het nie. Dit is presies wat tydens die eerste Pasga in Egipte gebeur het.

Ons dink dikwels aan die Israeliete as mense wat van die dood ontsnap het. In werklikheid het die dood egter by elke huis aangegaan. Vir God se volk het 'n lam in die plek van die eersgebore seun gesterf. Dit was 'n prentjie van hoe God sy Seun, Jesus, sou stuur om ons Paaslam te wees.

Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent
Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Countdown to Christmas

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!

More

We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent