Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld
Sit 'n waslap in 'n bak vol water. Gee jou kinders beurte om die lap te week en dit in 'n leë glas uit te druk. Wie kan die meeste water uitdruk? Plaas nou 'n klip op die boom van die bak. Vra jou kinders watter tipe krag dit sal neem om water uit die klip te druk.
Toe God water in die woestyn aan die Israeliete voorsien het, het Hy sy volk 'n les oor sy mag geleer. Hy het ook 'n beeld gegee van hoe Jesus eendag ons behoeftes sou bevredig. Jesus, die Rots, versadig ons geestelike dors.
Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent

Aangaande hierdie leesplan
Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!
More
We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent