Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld
Knip 'n paar krone uit karton en bedek dit met foelie. Moedig jou kinders aan om die krone te dra en bespreek watter besluite hulle sou neem as hulle "koning" van die huishouding, of van die land was. Vra hulle of hierdie take moeilik sou wees. Sou hulle God se wysheid nodig hê, en indien wel, hoe sou hulle daarna soek?
Verduidelik dat koning Dawid dikwels tot God gebid het vir hulp om sy werk te doen. Vertel jou kinders dat die Verlosser van die wêreld deur Dawid se bloedlyn gebore is. Trouens, Jesus is die "Seun van Dawid" genoem.
Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent

Aangaande hierdie leesplan
Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!
More
We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent