Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld
Daar word soms na Jesus verwys as die "Groot Geneesheer". Net soos die profeet Jesaja voorspel het, het Jesus mense van 'n verskeidenheid siektes en beserings genees.
Maak gebruik van gaas, pleisters of toiletpapier, om denkbeeldige noodhulp aan elke kind in die gesin toe te pas. Laat 'n ouer die rol van Jesus speel wat elke "beseerde" persoon seën en sy verbande verwyder. Bespreek hoe Jesus ons liggaamlik en geestelik genees.
Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent

Aangaande hierdie leesplan
Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!
More
We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent