Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld
Speel vir 'n paar minute wegkruipertjie, terwyl jy jou kinders toelaat om elke keer weg te kruip. Nadat jy jou kinders se wegkruipplekke herhaaldelik gevind het, vra hulle of hulle dink hulle kan 'n wegkruipplek kry waar jy hulle nooit sal kry nie. Verduidelik nou dat Jona van God probeer wegkruip het omdat hy nie sy bevel wou gehoorsaam nie.
Wys daarop hoe Jesus sy dood en opstanding deur die verhaal van Jona verduidelik het. Vertel jou kinders dat Jona God uiteindelik gehoorsaam het, en dié wat Jona se boodskap geglo het, is gered. So ook, sal almal wat in die evangelieboodskap glo, gered word.
Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent

Aangaande hierdie leesplan
Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!
More
We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent