OpgestaanVoorbeeld

Opgestaan

DAG 43 VAN 43

Oordenkingsvrae:

 1. Wat bedoel Jesus as Hy sê dat ons nooit sal sterf nie?

2. Waarom is die kruisigings- en opstandingsgebeure opgeteken?

3. Hoe word ons liefde vir Jesus bewys wanneer ons gehoorsaam is aan Sy opdragte?

4. Hoe openbaar Jesus Homself aan die wêreld vandag?

5. Leef jy vandag met die verwagting van Christus se wederkoms? Hoe?

Aangaande hierdie leesplan

Opgestaan

Hy het opgestaan! Hy het regtig opgestaan! Hierdie studie delf diep in die opstanding van Jesus en ondersoek die maniere waarop die grootste wonderwerk die geskiedenis verander het, die mensdom verander het en ons verander. Die opstanding verander ons fisies, geestelik, wettiglik, verstandelik, sosiaal en vir ewig en ons sien daarna uit om elkeen van hierdie in diepte te bestudeer.

More

Ons bedank Lief God God vir die feit dat ons hierdie plan voorsien het. Besoek gerus vir meer inligting: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/