OpgestaanVoorbeeld

Opgestaan

DAG 36 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Watter emosies dink jy het die vroue by die graf en die dissipels wat hulle gevolg het, beleef toe hulle hoor  dat Jesus uit die dood opgewek is?

2. Hoe word God verheerlik deur eenheid in die liggaam van Christus?

3. Waarom is eenheid so 'n belangrike eienskap van die kerk?

4. Hoe kan ons die gebed van Jesus prakties uitleef dat ons gemeensaam in die kerk kan wees?

5. Hoe sal jy vandag in eenheid met ander gelowiges lewe?

Dag 35Dag 37

Aangaande hierdie leesplan

Opgestaan

Hy het opgestaan! Hy het regtig opgestaan! Hierdie studie delf diep in die opstanding van Jesus en ondersoek die maniere waarop die grootste wonderwerk die geskiedenis verander het, die mensdom verander het en ons verander. Die opstanding verander ons fisies, geestelik, wettiglik, verstandelik, sosiaal en vir ewig en ons sien daarna uit om elkeen van hierdie in diepte te bestudeer.

More

Ons bedank Lief God God vir die feit dat ons hierdie plan voorsien het. Besoek gerus vir meer inligting: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/