SaligsprekingeVoorbeeld

Saligsprekinge

DAG 36 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Hoe sal jy Christelike vrede definieer?

2. Wat is die verskil tussen om vrede na te streef en om konflik te vermy?

3. Hoe kan ons met ons vyande vrede nastreef?

4. Hoe het ons vrede deur middel van Jesus?

5. Watter vrede los God vir ons na? Watter effek moet hierdie vrede in ons lewens hê?

 

Hoe het dit gegaan met die memorisering van hierdie week se vers? 

Dag 35Dag 37

Aangaande hierdie leesplan

Saligsprekinge

Die Saligsprekinge bied diepe insig oor hoe om die Christelike lewe te leef. Dit bied vertroosting vir die onderdruktes, wysheid vir die onskuldiges en hoop vir die vermoeides. Dit bied vandag steeds troos, wysheid en hoop vir volgelinge van Christus. Ons leer waarheid uit die woorde wat Jesus 2000 jaar gelede gespreek het, soos ons streef om ons lewens te leef in die lig van die komende Koninkryk van God.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/