Hernuwe Jou Huwelik in 31 DaeVoorbeeld
Vandag is 'n goeie dag om 'n goeie dag te kies.
•••
Soms kom goeie dae nie sommer vanself nie. Die oggend is gejaagd, die motor het 'n pap band, die krag word afgesny, ens. Soms gebeur dinge wat ons letterlik laat voel dat die hele dag net aaklig was. Dit hoef egter nie so te wees nie! Dit moet 'n keuse wees. Soms word ons in posisies geplaas waar ons òf 'n slegte houding oor 'n ongelukkige gebeurtenis kan hê, òf ons kan God dank vir al die seëninge in ons lewens. Vandag is 'n goeie dag om 'n goeie dag te kies. Nie op grond van hoe die dag verloop nie, maar op grond van die feit dat God so goed vir jou was. Maak vandag die dag wat jy probeer om op jou seëninge eerder as jou omstandighede te fokus.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Het jy 'n hupstoot in jou huwelik nodig? Raak verdiep in die Skrif en mekaar vir 31 opeenvolgende dae en kyk hoe Jesus verskyn!
More