Hernuwe Jou Huwelik in 31 DaeVoorbeeld

31 Day Marriage Reset

DAG 2 VAN 31

As jy 'n probleem in jou huwelik sien, hou jy nie op om 'n deel van jou huwelik te wees nie; jy hou op om deel van die probleem te wees.

•••

Soms, wanneer jy gefrustreerd is, is dit maklik om terug te trek en nie met jou huweliksmaat te kommunikeer nie. Dit is maklik om na die stemmetjie te luister wat vir ons sê: "Wel, ek gaan niks sê nie, want ______". Vul jy die spasie in. Om egter te begin praat en daardie moeilike gesprekke aan te knoop, is soms die sleutel om nie weer dieselfde frustrasie oor dieselfde situasie te hê nie. As jy 1 Korintiërs 13 wil lees voordat jy jou huweliksmaat nader oor iets wat jou pla, doen dit. Moenie die probleem ignoreer en hoop dat dit vanself opgelos sal word nie. Behou die gesindheid dat jy alles sal doen wat nodig is en die gesprek sal voer wat nodig is, voordat jy toelaat dat jou huwelik nie floreer en sy volle potensiaal bereik nie.

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

31 Day Marriage Reset

Het jy 'n hupstoot in jou huwelik nodig? Raak verdiep in die Skrif en mekaar vir 31 opeenvolgende dae en kyk hoe Jesus verskyn!

More

Baie dankie aan Stonecreek Church wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://www.stonecreek.church vir meer inligting.