Hernuwe Jou Huwelik in 31 DaeVoorbeeld
Wees iemand op wie jou huweliksmaat kan staatmaak en vertrou.
•••
Een manier hoe jy God in jou huwelik kan weerspieël, is om jou beloftes na te kom. God breek nie sy beloftes op grond van jou gedrag nie, en jy behoort nie jou beloftes te verbreek op grond van jou huweliksmaat se gedrag nie. Kyk op na God en vra Hom om jou te help om iemand te wees wat beloftes teenoor jou huweliksmaat gestand doen en om jou te beskerm teen enige leuen wat die Satan jou probeer wysmaak. Hy sal altyd probeer om jou weg te trek van die woorde wat jy op jou troudag gesê het wanneer omstandighede sleg raak, want jy het beloof om onder alle omstandighede getrou te bly — die goeie en die slegte. Wees vasbeslote om aan jou gade te bewys dat jy dit bedoel het.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Het jy 'n hupstoot in jou huwelik nodig? Raak verdiep in die Skrif en mekaar vir 31 opeenvolgende dae en kyk hoe Jesus verskyn!
More