Hernuwe Jou Huwelik in 31 DaeVoorbeeld

31 Day Marriage Reset

DAG 17 VAN 31

Indien jy dink jou huweliksmaat is jou grootste probleem, gaan kyk in die spieël.

•••

Jou huweliksmaat is nooit jou grootste probleem nie. Dit is 'n stem wat dit vir jou vertel. Of daardie stem wat fluister dat jy saam met iemand anders gelukkiger sal wees. Of daardie stem wat jou vertel dat jou situasie jou die reg gee om sonde te doen. Moenie mislei word nie. Vra vir God om jou gedagtes in ooreenstemming met sy Woord en sy doel vir jou huwelik te bring. Vertel die Satan om hel toe te gaan en spreek lewe oor jou huwelik uit. Vertel hom hy hoort nie naby jou nie en hy is nie welkom in jou huwelik nie. Vertel hom om jou huis te verlaat en terug te gaan na sy eie. 

Dag 16Dag 18

Aangaande hierdie leesplan

31 Day Marriage Reset

Het jy 'n hupstoot in jou huwelik nodig? Raak verdiep in die Skrif en mekaar vir 31 opeenvolgende dae en kyk hoe Jesus verskyn!

More

Baie dankie aan Stonecreek Church wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://www.stonecreek.church vir meer inligting.