JosuaVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
1. Akan se stappe tot sonde was “Ek het gesien… Ek het begeer… Ek het geneem”. Hoe kan hierdie selfde stappe in vandag se tyd lyk? Is daar enige iets wat jy teenoor die Here moet bely?
2. Is jy gehoorsaam aan wat God jou vra om te doen? Indien nie, hoekom nie?
3. Wat weerhou jou daarvan om ‘n “Josua” te wees en jou lewe in oorwinning te leef?
4. Hoe is gehoorsaamheid en seën verbind aan mekaar?
5. Hoekom is dit belangrik om die Here se leiding te vra voordat jy besluite neem?
Aangaande hierdie leesplan
Sommige van ons leef in vrees vir die toekoms. Ons is vasgevang in "wat as" denke, eerder as om te fokus op die dinge wat God reeds vir ons gegee het. Die boek Josua leer ons om die beloftes wat God ons gegee het, te onthou en om God te vertrou in alles wat Hy aan ons toevertrou het. Josua wys ons hoe om in oorwinning te wandel
More
Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.lovegodgreatly.com