BidVoorbeeld
“As U net hierdie een ding sal doen, Here, dan sal ek U dien!” Hierdie gebed bestaan al vir eeue. Al voel jy sleg om hierdie gebed te bid, lees verder en sien dat God Gideon se gebed beantwoord het. Bid vandag vir duidelike leiding.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church