BidVoorbeeld
Hoekom moet ons hardop bid as God ons gedagtes kan hoor? Eerstens help dit ons om gefokus te bly! Tweedens, kan dit die mense wat luister versterk en bemoedig. Soos ons week twee van daaglikse gebed begin, bid hardop — veral as jy saam met iemand bid. Bid vandag vir krag en bemoediging vir diegene wat wêreldwyd vervolg word.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More