Jou Reis Deur HartseerVoorbeeld
![Your Journey Through Grief](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F14927%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
DAG AGT: Teenwoordig By die Here
By my man se roudiens het ek my hand op sy kis gesit en gesê: "Dit is nie my man nie. Dit is sy liggaam, maar hy is nie hier nie."
Vir die een wat in Jesus glo is hierdie 'n kosbare waarheid. Die wese van jou geliefde, die werklike hy of sy, is veilig in die teenwoordigheid van die Here.
Bybelgeleerdes debatteer oor wat "teenwoordig by die Here" beteken. Hierdie Skrifgedeelte praat nie oor die vorm of toestand van bewustheid van diegene wat "by die Here" na hulle dood is nie. Dit kom voor asof sommige Skrifgedeeltes suggereer dat diegene wat met hul dood in Jesus geglo het, slaap terwyl hulle vir die opstanding wag. Ander Skrifgedeeltes suggereer weer dat hulle dadelik al die heerlikheid van die hemel geniet.
Ons menslike verbeelding kan nie alles van tyd en ewigheid begryp nie. Ons moenie verras wees dat ons nie alles hieroor kan verstaan nie, want die dood is die ingang na die ewigheid. As mense hulle vandag ander heelalle en tydreise kan voorstel, kan ons aanvaar dat in God se heelal al hierdie dinge waar is, al kom dit vir ons as teenstrydig voor. Alles sal eendag duidelik wees.
Tot dan kan jy verseker wees jou geliefde in sy veilige hande is.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Your Journey Through Grief](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F14927%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Moenie daaroor kom nie. Kom daardeur. Dr. Carol Peters-Tanksley help jou om jou unieke pad deur die rouproses te ontdek in hierdie kragtige 14-dae reis.
More
Verwante Leesplanne
![Oorkom Die Monster Van Verdriet](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F15517%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Oorkom Die Monster Van Verdriet
![Alles Oor Die Hemel — Droefheid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F17427%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Alles Oor Die Hemel — Droefheid
![Sittend in Hartseer: 'n Oordenking Reis om Weer te Staan](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F19799%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Sittend in Hartseer: 'n Oordenking Reis om Weer te Staan
![Verlies Het Nie Die Finale Sê Nie](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F15212%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Verlies Het Nie Die Finale Sê Nie
![Om met Hoop te Rou](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F19738%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Om met Hoop te Rou
![Oorleef Droefheid: Oordenkings vir Ouers in Rou](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F18796%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Oorleef Droefheid: Oordenkings vir Ouers in Rou
![Liefde en Verlies](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F20389%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Liefde en Verlies
![Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54919%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs
![Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55460%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?
![Voltydse Volharding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54920%2F320x180.jpg&w=640&q=75)