Sittend in Hartseer: 'n Oordenking Reis om Weer te Staan

Sittend in Hartseer: 'n Oordenking Reis om Weer te Staan

5 Dae

Pyn. Verdriet. Angs. Woede. Verligting. Lamheid. Vrees. Vreugde. Daar is talle emosies wat ons voel wanneer ons deur die rouproses gaan. In hierdie 5-dag leesplan, sal ons sommige van die alledaagse praktiese aspekte wat by die rouproses betrokke is, ondersoek, alles terwyl ons help om God se teenwoordigheid te sien in 'n tyd waar dit dalk nie maklik is om te sien en te voel nie.

Baie dankie aan Will Platnick wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asb: https://www.willplatnick.com
Oor Die Uitgewer