Jou Reis Deur HartseerVoorbeeld
![Your Journey Through Grief](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F14927%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
DAG TWAALF: Trane is Tydelik
God het belowe om die trane van sy volk se oë af te droog (Openbaring 7:17).
Selfs in Jesaja se tyd, honderde jare voor Jesus se koms, het God gepraat van sy plan om dinge reg te maak — om die dood en pyn en trane te verwyder.
God wat trane van jou oë afdroog, is beide in die hede en die toekoms. Dit is om ware vertroosting van God en ander te ontvang terwyl jy in diepe rou is. Dit is ook om die absolute versekering te aanvaar dat God alles — ALLES — uiteindelik sal regmaak.
Geen dood meer nie. Geen pyn meer nie. Geen trane meer nie. Daardie dag is op pad.
Dink aan hierdie toneel. Jy staan in die nuwe Jerusalem saam met ander wat ook in Jesus geglo het. Dan kom hierdie wonderlike oomblik; God self kom na jou toe, sit sy arm om jou, en met sy hemelse sakdoek vee Hy jou trane af, so sagkens en helend dat jy nooit weer sal huil nie.
Nie net sal Hy die trane van jou oë afdroog nie; Hy sal dit ook van jou hart afdroog.
Moenie nou opgee nie. Moenie opgee net voordat jy daardie oomblik ondervind nie. Jou trane sal afgedroog word.
Aangaande hierdie leesplan
![Your Journey Through Grief](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F14927%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Moenie daaroor kom nie. Kom daardeur. Dr. Carol Peters-Tanksley help jou om jou unieke pad deur die rouproses te ontdek in hierdie kragtige 14-dae reis.
More
Verwante Leesplanne
![Oorkom Die Monster Van Verdriet](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F15517%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Oorkom Die Monster Van Verdriet
![Alles Oor Die Hemel — Droefheid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F17427%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Alles Oor Die Hemel — Droefheid
![Sittend in Hartseer: 'n Oordenking Reis om Weer te Staan](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F19799%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Sittend in Hartseer: 'n Oordenking Reis om Weer te Staan
![Verlies Het Nie Die Finale Sê Nie](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F15212%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Verlies Het Nie Die Finale Sê Nie
![Om met Hoop te Rou](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F19738%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Om met Hoop te Rou
![Oorleef Droefheid: Oordenkings vir Ouers in Rou](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F18796%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Oorleef Droefheid: Oordenkings vir Ouers in Rou
![Liefde en Verlies](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F20389%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Liefde en Verlies
![Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54919%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs
![Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55460%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?
![Voltydse Volharding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54920%2F320x180.jpg&w=640&q=75)