Leesplan inligting

Getroue LiefdeVoorbeeld

Getroue Liefde

DAG 29 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Hoe wys die rebellie van Israel God se regverdigheid? 

2. Watter aspekte van God se karakter word gewys deur Sy reaksies op Israel se voortgesette ongehoorsaamheid? 

3. Hoekom is dit vertroostend om te weet dat God ons sondes teen ons hou?

4. Hoe wys die feit dat God vir 'n tyd van sy mense af weggedraai het en hulle verwerp het, sy verbondsliefde vir hulle? 

5. Weerhou God sy medelye? 

Dag 28Dag 30

Aangaande hierdie leesplan

Getroue Liefde

Getroue liefde. Verbondsbelofte. Ewige verbintenis. Dit beskryf nie net God se verhouding met sy mense nie, maar ook Hosea se verhouding met sy vrou, Gomer. Toe God se mense van Hom weggedraai het, kon Hy sy rug op hulle...

More

Ons wil graag vir Love God Greatly bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.lovegodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid