Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld
"Kyk op"
Wanneer ons neerslagtig is, is ons emosies in 'n afwaartse spiraal. Jy staar jou blind teen een ding en sien nie die groter prentjie raak nie. Baie kere fokus ons so op wat nie gebeur wat ons wil hê moet gebeur nie, dat ons nie vir God kan sien en alles wat Hy besig is om in ons lewens te doen nie.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.
More
We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.