Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld
"Ek kan nie ..."
Wanneer ons na ons seerkry kyk, selfs al is dit met spyt oor wat ons gedoen het, kan dit veroorsaak dat ons tou opgooi. Ons raak mismoedig en glo die leuens dat ons nie goed genoeg is om enige iets te doen nie. Net soos Moses, gee ons vir God 'n klomp redes hoekom ons die verkeerde persoon vir die taak is.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.
More
We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.