Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 8 VAN 40

"Ek is Stoksielalleen"

Het jy al ooit gevoel dat jy die enigste een is wat deur beproewinge gaan? Jy is nie die enigste een nie, selfs die groot profeet van God het so gevoel. Al waaroor hy gedink het was die slegte goed wat aan die gebeur was en nie wat God besig was om te doen nie.
Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Healing The Wounded Heart

Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.

More

We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.