Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 9 VAN 40

"Hulp vir die Neerslagtiges"

Wanneer ons neerslagtig is, is ons geneig om ons van ander se geselskap te onttrek. Die "arme ek"-sindroom veronderstel dat niemand in ons geselskap wil wees nie, dat ons nie goed genoeg is nie, en laat ons meer neerslagtig voel. Dis juis in ander se geselskap waar ons krag en bemoediging kan ontvang.
Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Healing The Wounded Heart

Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.

More

We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.