Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld
"Dinge het nie volgens my planne verloop nie"
Jona het vir God weggehardloop, maar uiteindelik tog gedoen wat God hom van die begin af gevra het om te doen. MAAR hy het toe alreeds die mense van Nineve verdoem en onwaardig geag om deur God gered te word. Toe hulle berou toon, het Jona baie kwaad en verbitterd geword omdat dinge nie verloop het soos hy dit wou gehad het nie. Hy kon nie die vrede ervaar wat God vir hom wou gee omdat die stad gered is nie.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.
More
We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.