Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 4 VAN 40

"Raak ontslae van die bitterheid"

Een ding wat ek geleer het in die proses om van bitterheid ontslae te raak, is dat die wond nog steeds daar is en seer kan wees. Dis wanneer God kan kom om die wond skoon te maak sodat dit behoorlik kan genees. Net soos 'n sny wat besmet is, moet emosionele wonde skoon gemaak word sodat ons nie in die pad staan as God dit wil genees nie.
Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Healing The Wounded Heart

Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.

More

We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.