Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 27 VAN 40

"Vrees"

Dis nie net Ragab wat die toekoms gevrees het nie, die res van die stad het ook, as gevolg van wat hulle gehoor het wat God vir die Israeliete gedoen het. Vrees is geneig om 'n mens lam te maak. Dit belemmer groei in ons verhoudinge. Dit weerhou ons veral daarvan om te doen wat ons normaalweg doen.
Dag 26Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

Healing The Wounded Heart

Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.

More

We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.